# # AFRIKAANS Language file for WCS # WCS is (C) 2005-2006 Ing. Wolfgang Ruthner # http://wcs.ruthner.at # :0 AFR :1 Verandering: :2 Ster deklinasie :3 Pool hoogte (Ster op die O/W as) :4 Azimuth (Ster op N/S as) :5 Plek: :6 Breedtegraad: :7 Webcams: :8 Begin :9 Stop :10 Status: :11 Verbetering :12 Informasie :13 Probleem met WebCam, stel asseblief reg! :14 Daar is 'n probleem met die Webcam, geen data! :15 Daar is 'n probleem met die Webcam, geen beeld kan verkry word nie. :16 Kies asseblief eers 'n WebCam en druk dan [Begin] :17 helder Ster-donker kol :18 Die ster het uit die veld van visie geskuif! Begin asseblief weer! :19 Besig om te meet ... :20 Oorsprong :21 Huidige :22 Verskil :23 Begin tyd :24 Huidige :25 Besig om te wag vir ster koordinate ... :26 Kies jou kamera en en maak seker van jou breedtegraad :27 Verstel die teleskoop na ‘n ster in die suide (vir RA) of die ooste (Pool hoogte). Maak seker van die regte orientasie van die Webcam (Ster moet horisontaal beweeg vir verandering in RA). Verskaf die deklinasie vir de gekose ster and druk [Begin]. :28 Verstel die teleskoop na ‘n ster in die ooste (vir Pool hoogte) of sui (vir RA) en druk [begin}. :29 Verstel die teleskoop sodat die gekose ster ongeveer in die middel van die beeld is. Kies die beeld helderheid van die Webcam sodat agtergrond geraas is nie (met V properties vir die TouCAM). Na die verstelling kliek op die ster en die program sal begin met veskuifing berekeninge. Meer presiese waardes word verkry as berekeninge langer neem om te voltooi. Wanneer die berekende koreksie waarde begin stabielliseer, druk op [Korreksie]. :30 Na 20 sekondes word die eerste veranderings vertoon. Wag vir ’n paar minute totdat die bepaalde waarde gestabiliseer het in ’n gegewe veld en druk [Korreksie] :31 Wag vir ’n paar minute totdat die bepaalde waarde gestabiliseer het in ’n gegewe veld en druk [Korreksie]. Uit ervaring stabiliseer hierdie waardes gewoonlik na ongeveer 5 minute (30 sekondes) :32 Indien die ster op beweeg moet die pool hoogte verminder word. (Verstel die teleskoop kop sodat die ster suid beweeg in die beeld) :33 As die ster afwaarts beweeg moet die pool hoogte opwaarts verstel word (Verstel die teleskoop kop sodat die ster opwaarts beweeg in die beeld) :34 Gebruik die handkontrole om die ster te skuif tot op die rooilyn. Verstel die skrpewe op die azimuth as totdat die ster verskuif het tot tussen die twee groen lyne. :35 Herhaal dit :36 keer, hierna druk op [Stop] en begin weer vir die laaste korreksie meting. :37 Kies ‘n helder ster in die suide en skuif die ster met behulp van die handkontrole op die rooi lyn. Verstel die skroewe op die teleskoopkop vir hoogte verstelling totdat die ster tussen die twee groen lyne is. :38 Die pool hoogte moet verminder word deur die verstelskroewe op die teleskoopkop te verstel :39 Die pool hoogte moet vermeer word deur die verstelskroewe op die teleskoopkop te verstel. :40 wys visier :41 Analiese :42 Steranaliese :43 Vol groote :44 Hoëresolusie :45 Gebruikersdata :46 Voornaam :47 Van :48 E-pos :49 Registrasie :50 Kry Registrasiesleutel :51 Produksleutel :52 Geregistreerde programweergawe. Baie Dankie! :53 Geregistreerde programweergawe. :54 Verkeerde sleutel, probeer weer. :55 Registrasie was suksesvol. Baie dankie! :56 U moet asseblief eers u voornaam, van en e-pos verskaf om ’n produksleutel aan te vra! :57 Registrasiedata :58 Onvolledige data! :59 Ongeregistreerde toetsweergawe. :60 dae oor. :61 Verder inligting en ondersteuning: :62 Die program ondersteun u in polêreinstelling van u teleskoopdriepoot deur van ’n Webcam gebruik te maak. :63 Registreer :64 U toetsweergawe het verval. Registreer asseblief! :65 Slegs :66 dae beskikbaar vir toetsing. :67 Pad :68 Gewoonlik: :69 Tydsgedrag (links=vinnige rekenaar, regs=stadige rekenaar) :70 wys Webcam beeld elke :71 Bereken afwyking in boogsekondes in plek van pixel :72 Bereken in boogsekondes :73 Kamera :74 ander… :75 Kamerasensor dimensies :76 Sensor groote :77 Resolusie :78 Teleskoop :79 Fokale lengte in mm: :80 Berekening beginsels :81 omkeer :82 Ster vir die RA-as :83 in die Noorde :84 in die Suide :85 Ster vir die deklinasie-as :86 in die Ooste :87 in die Weste :88 Rigting van korreksie: :89 moenie omkeer nie :90 omkeer :91 Kalibreer :92 Kalibrasie het begin. Begin met ‘n ster in die noorde/suide in die groen kameraarea aan die linkerkant en kliek dan daarop om die posisie te merk.Kalibrasie het begin. Begin met ‘n ster in die noorde/suide in die groen kameraarea aan die linkerkant en kliek dan daarop om die posisie te merk. :93 Skuif die ster na die regtehandse groen kameraarea en kliek daarop om die tweede posisie aan te toon. As die ster uit die skerm beweeg druk [Stop] en begin weer die kalbrasie. Kies die eerste posisie sodat dit op die skerm bly as daar in RA beweeg word om na die tweede posisie te gaan. As dit nie mmontlik is nie moet die kamera gedraai word om te verseker die hoek kleiner word. :94 Kalibrasie klaar. Hoek=